Gidion Janse van Rensburg ONDERHOUD - 13 Jan 2022
--:--
Gidion en sy vriend Piet, se kayak het laas Sondag in die Persiese Golf gesink en hulle was vir 6 ure in die water gestrand. Hoe het daardie ure in die water hulle lewens verander?
Dis soos 'n storie uit 'n Hollywood vliek!
Dis soos 'n storie uit 'n Hollywood vliek!