Liesl Pretorius ONDERHOUD - 2 Des 2021 - 16 Dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders
--:--
Liesl is 'n prokureur, sy is tans betrokke by die Centre Against Sexual Exploitation, South Africa (CASE-SA) as 'n programkoördineerder. Liesl is passievol oor die voorkoming en uitwissing van alle vorme van seksuele misbruik en uitbuiting – veral teen vroue en kinders in Suid-Afrika.