Petra en Kallie Sachse - Garden Route 4x4 Expo 12 November 2021

--:--
Petra & Kallie Sachse
Garden Route 4x4 Expo ...
1. Hoeveelste een is dit?
2. Wanneer vind dit plaas? 26 & 27 & 28 November - Vry to So
3. En julle het uitgebrei sedert die vorige twee?
4. Behalwe 4x4's wat anders kan besoekers na uitsien - ons gaan netnou vir Kallie aan die woord stel om ons alles daaroor te vertel:
- Hindernisbaan - Legend Runner
- Africa Strongman National Championship Sa en So hele dag
- Eden Fitness wat die Cross Fit gaan doen.
12 Nov 2021 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot Kruin: Kom ons plant endemies - 11 April 2024

Fred gesels met Cornè Brink oor die moets en moenies om eksotiese plante en bome in jou tuin en area te plant en te bevorder en hoe dit die plaaslike biodiversiteit negatief beïnvloed. Ook hoekom en hoe jy endemiese plantegroei moet en kan beskerm.
11 Apr 14 min

Akademia Sentrumopedag 12 April 2024

Wil jy ʼn program in jou moedertaal voltooi? Neem die eerste tree op jou studiereis deur Akademia se sentrumopedag by te woon. Kom vind meer uit oor wat jy kan studeer, hoe klasbywoning werk en hoe om aansoek te doen. Bespreek jou plek by die sentrum naaste aan jou deur…
4 Apr 8 min

Kus tot kruin - Slange - 04 April 2024

Fred het 'n bespreking met Devon de Villiers rakende knelvrae en vrese van mense oor slange hier in die Weskaap. Devon is 'n boorling van Mosselbaai en is ook werksaam in Amerika. Volg gerus die You Tube kanaal: Slangboere
4 Apr 13 min

Kus tot kruin 28 Maart 2024

SLANGE EN SPINNEKOPPE: Fred gesels diè week oor pofadders en hulle gewoontes. Ook Goue Bol Weef spinnekope en Bewareas se bewusmakings veldtogte.
28 Mar 14 min