Dr Francois v Wyk ONDERHOUD - Covid en NAD - 11 Nov 2021
--:--
Daar is so veel vrae rondom COVID-19. Liomee gesels met Dr van Wyk oor hoe behandeling van Covid-19 aangepas is oor die afgelope 18maande; wat 'Lang Covid' werklik is; hoe om Covid vroeg te behandel en die moontlike effek van die inentings.