Sondagjoernaal 24 Oktober 2021

Dr. Dave Viljoen van die NG Kerk Kenridge praat oor klippe van hoop. Jossie Muller van Kenhard vertel van haar geloofspad. Meesterplantkundige dr. Ernst van Jaarsveld van Babylonstoren praat oor die seisoen van skepping. Digter Wendy Pekeur vertel van die Ubuntu Rural Woman and Youth Movement.