#23  [Ep.23] SLOT - As Afrikaners moet ons eerder doen wat ons kan

As Afrikaners moet ons eerder doen wat ons kan, waar ons is, met wat ons het, as om oral alles te probeer regkry wat ons nie kan nie, waar ons nie is nie, met wat ons nie het nie. Natuurlik moet ons hand altyd uitgesteek bly om die regering waar moontlik te help, maar ons kan hulle nie dwing om ons hand te vat nie. So skryf Flip Buys in sy boek. Kom luister hier na sy slotgedagtes.

Luister hier na die slot van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys.

Die pad na selfbestuur is uitgegee deur Kraal Uitgewers en kan bestel word by https://www.kraaluitgewers.co.za/e-winkel/die-pad-na-selfbestuur-anderkant-die-mislukking-van-staatsbestuur/. Gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)

Hierdie is episode 23 van 23. Ander voorlesings in hierdie reeks kan geluister word op die Kraal webblad by https://www.kraaluitgewers.co.za/kraaluitgewers-klankopnames/boekvoorlesings-die-pad-na-selfbestuur/.