Melissa van Biljon - Woensdag Woord vir die Week - 15 Sep 2021
--:--
"Jesus Stel Belang" - Wat begeer ons en wat is vir ons belangrik? Jesus weet wat jy wil he, en Hy wil he ons moet ons harte met Hom deel. Ons jaag so baie dinge na, maar net God kan ons vervul