Jannie Putter - 14 Sep 2021 - Die Krag Van Ons Woorde

--:--
Ons hou van kla en ons 'default' na die negatief. Ons woorde, wat baie krag dra, is meestal negatiewe woorde. As die 'krag van lewe en dood' in ons woorde sit, moet ons LEWE kies met ons woorde.
14 Sep 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Jannie Putter - Die Stem in Jou Kop

Hoe reageer jy teenoor die Stem van Die Heilige Gees?Hy wil jou lei en ons moet die dissipline hê om Sy stem duidelik te kan hoor en te doen wat Hy sê. Ons geloof het aksie en gehoorsaamheid nodig.
15 Apr 9 min

Jannie Putter - Hoop

Voel jy asof jy hoop verloor? Waar kan jy dan hoop kry? Dis nou tyd om bemoediging to kry en dit ook met ander te deel.
1 Apr 7 min

Jannie Putter - Hou 'n Vriendskapsgesprek

Wanneer laas het jy 'n vriendskap gesprek met iemand gehad? Wees net 'n vriend vir iemand - luister, praat en geniet mekaar en stap so met iemand 'n spesiale pad.
11 Mar 9 min