#21  [Ep.21] HOOFSTUK 32 - Skep omstandighede vir voortbestaan

Thomas Sowell het gesê: “Die ligging van volke, rasse en beskawings kan hulle lot bepaal. Dit hang af of hulle op die regte plek op die regte tyd is, of op die verkeerde plek op die verkeerde tyd.” Kom luister hoe Flip Buys hierdie probleem uiteensit.

Luister hier na Hoofstuk 32 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys.

Die pad na selfbestuur is uitgegee deur Kraal Uitgewers en kan bestel word by https://www.kraaluitgewers.co.za/e-winkel/die-pad-na-selfbestuur-anderkant-die-mislukking-van-staatsbestuur/. Gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)

Hierdie is episode 21 van 23. Ander voorlesings in hierdie reeks kan geluister word op die Kraal webblad by https://www.kraaluitgewers.co.za/kraaluitgewers-klankopnames/boekvoorlesings-die-pad-na-selfbestuur/.