Melissa van Biljon - Woensdag Woord vir die Week - 8 Sep 2021
--:--
Sy is ‘n leraar by Mosaiek Gemeente, Fairland Johannesburg. Sy hou van leer, het twee grade voltooi en is passievol oor die lewe saam met Jesus, mense en leierskap.
"Moet julle nie bekommer nie!"
Daar is so baie dinge wat ons wil he, , maar wat bring ons regtig vrede en wat is ons diepste behoeftes? God weet wat ons nodig het, so nou moet ons diep grawe vir die dinge wat regtig saak maak.