#20  [Ep.20] HOOFSTUK 31 - Misdaad kán met goue driehoek verslaan word

In sy boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur bespreek Flip Buys ook metodes om misdaad te bekamp. Kom luister na hierdie week se hoofstuk.

Luister hier na Hoofstuk 31 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys.

Die pad na selfbestuur is uitgegee deur Kraal Uitgewers en kan bestel word by https://www.kraaluitgewers.co.za/e-winkel/die-pad-na-selfbestuur-anderkant-die-mislukking-van-staatsbestuur/. Gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)

Hierdie is episode 20 van 23. Ander voorlesings in hierdie reeks kan geluister word op die Kraal webblad by https://www.kraaluitgewers.co.za/kraaluitgewers-klankopnames/boekvoorlesings-die-pad-na-selfbestuur/.