Werner Strydom - 01 Sep 2021
--:--
Ons gesels met Werner Strydon al die pad van Upington wat getuienisse deel, na `n "evangelisasie skool; witness 21" wat deur `n CIAM aangebeid is. Werner, as deel van Living Well Movement was een van die sprekers en ook die aanbiddingsleier van die samekoms. Die skool was gehou onder leiding van Pickard Henn saam met ander leiers van regoor die land.