#19  [Ep.19] HOOFSTUK 28 - Plan A, B en C

Flip Buys sê in hierdie hoofstuk van sy boek: "’n Boer maak ’n plan". Kom luister saam.

Luister hier na Hoofstuk 28 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys.

Die pad na selfbestuur is uitgegee deur Kraal Uitgewers en kan bestel word by https://www.kraaluitgewers.co.za/e-winkel/die-pad-na-selfbestuur-anderkant-die-mislukking-van-staatsbestuur/. Gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)

Hierdie is episode 19 van 23. Ander voorlesings in hierdie reeks kan geluister word op die Kraal webblad by https://www.kraaluitgewers.co.za/kraaluitgewers-klankopnames/boekvoorlesings-die-pad-na-selfbestuur/.