Jannie Putter - 27 Julie 2021 - Ongeduld Kan Jou Passie Steel

--:--
Moenie jou passie weens ongeduld verloor nie! Sukses is 'n proses, so moenie hoop op gee nie; wees geduldig. Die lewe en sukses in 'n proses, en as jy nie reg is vir sukses nie, sal jy dit nie proe nie.
27 Jul 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Jannie Putter - Die Stem in Jou Kop

Hoe reageer jy teenoor die Stem van Die Heilige Gees?Hy wil jou lei en ons moet die dissipline hê om Sy stem duidelik te kan hoor en te doen wat Hy sê. Ons geloof het aksie en gehoorsaamheid nodig.
15 Apr 9 min

Jannie Putter - Hoop

Voel jy asof jy hoop verloor? Waar kan jy dan hoop kry? Dis nou tyd om bemoediging to kry en dit ook met ander te deel.
1 Apr 7 min