Andre Schwartz - Ek Haal Asem ONDERHOUD - 23 Julie 2021
--:--
Te midde van talle gesondheidstruikelblokke, insluitende ‘n uitdagendestryd met Covid-19,verwoord hy in sy nuwe enkelsnit, Ek Haal Asem,sy waardering vir hier die lewegewende asem op die mooiste manier waarop hy kan – deur sang. Liomee het met Andre op ONTBYT gesels...