Jannie Putter - 20 Julie 2021 - Selfvertroue vs Arrogansie

--:--
Daar is mense wat GROOT dinge kan vermag, maar hulle voel minderwaardig en is nie selfversekered nie. Hulle mis uit op wat hulle eintlik kan bereik. God se woord help ons om selfvertroue te bou en nie arrogansie nie.
20 Jul 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Jannie Putter - Hou 'n Vriendskapsgesprek

Wanneer laas het jy 'n vriendskap gesprek met iemand gehad? Wees net 'n vriend vir iemand - luister, praat en geniet mekaar en stap so met iemand 'n spesiale pad.
11 Mar 9 min

Jannie Putter - Laat Dit Gaan

In jou lewe hou jy styf vas aan ervarings of mense van die verlede. Dit kan bitterheid veroorsaak en ons moet leer om dinge te laat gaan.
4 Mar 7 min