Johnny Louw - 14 Julie 2021 - Hou Jou Hand Op Jou Land

--:--
As jy koring saai, kry jy koring. En as jy niks saai nie? Dan kry jy onkruid! As jy nie jou land oppas nie gaan jy later moet geld en tyd spandeer om dinge skoon te maak. Dieselfde gebeur in die keuses van die lewe.
14 Jul 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Johnny Louw - Wie Volg Jy?

Jy volg Jesus of nie. Daar is nie 'n "middel" nie. As ons as gelowiges heen en weer gaan tussen God en die wereld is daar groot fout. Johnny Deel ook uit Romeine 12: 17-19
6 Mar 7 min