Jannie Putter - 13 Julie 2021 - Boelies

--:--
'n Boelie bring vrees en ons vertel mense van hom en hoe bang ons is. Dit neem ons gedagtes en lewens oor en dit tap ons energie en neem ons fokus weg en plaas dit die heel tyd op die slegte dinge.
Hoe maak ons nou? Jannie vertel meer...
13 Jul 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Jannie Putter - Die Stem in Jou Kop

Hoe reageer jy teenoor die Stem van Die Heilige Gees?Hy wil jou lei en ons moet die dissipline hê om Sy stem duidelik te kan hoor en te doen wat Hy sê. Ons geloof het aksie en gehoorsaamheid nodig.
15 Apr 9 min

Jannie Putter - Hoop

Voel jy asof jy hoop verloor? Waar kan jy dan hoop kry? Dis nou tyd om bemoediging to kry en dit ook met ander te deel.
1 Apr 7 min