Johnny Louw - 16 Junie 2021 - Jeugdag Boodskap

--:--
Ons moet ons kinders bystaan op die pad van geloof. Hou die jong mense op die pad deur gebed en die Woord en boodskappe van hoop. Ons moet 'n voorbeeld stel wat die jeug kan inspireer.
16 Jun 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Johnny Louw - Wie Volg Jy?

Jy volg Jesus of nie. Daar is nie 'n "middel" nie. As ons as gelowiges heen en weer gaan tussen God en die wereld is daar groot fout. Johnny Deel ook uit Romeine 12: 17-19
6 Mar 7 min