Marizanne Knoesen ONDERHOUD - 173 Boek - 'n Oorlewingsgids Vir Volwasse Kinders van Egskeiding.11 Junie 2021
--:--
Die boek se titel is '173' en dis ‘n oorlewingsgids vir volwasse kinders van egskeiding.
Jou ouers is besig om te skei of hulle is klaar geskei. Almal fokus op hulle, maar jy suffer ook. Volwasse kinders kry swáár wanneer hulle ouers skei. Net so swaar, indien nie swaarder as jong kinders nie.