#8  [Ep.8] HOOFSTUK 12 – Switserland en die “f ”- woord

“Hoe kan die ANC sosialisme vir die soveelste keer weer probeer?” vra ’n ekonoom-vriend my moedeloos. “Inderdaad, sosialisme is gewild in arm lande waar dit nie kan werk nie, en onnodig in ryk lande waar dit wel kan werk,” is die enigste antwoord waaraan ek kan dink. Kom luister na Flip Buys se voorstelle vir Suid-Afrika se bedeling.

Luister hier na Hoofstuk 12 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys.

Die pad na selfbestuur is uitgegee deur Kraal Uitgewers en kan bestel word by https://www.kraaluitgewers.co.za/e-winkel/die-pad-na-selfbestuur-anderkant-die-mislukking-van-staatsbestuur/. Gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)

Hierdie is episode 8 van 23. Ander voorlesings in hierdie reeks kan geluister word op die Kraal webblad by https://www.kraaluitgewers.co.za/kraaluitgewers-klankopnames/boekvoorlesings-die-pad-na-selfbestuur/.