Pickard Henn - Woensdag Woord vir die Week (2) - 9 Junie 2021
--:--
Pickard se Woensdag Woord vir die Week die week kom uit Johannes 14:15 en Pickard wil ons uitdaag: Sê jou mond jy is lief vir die Here, of sê jou hele lewe dit? Los jou sonde!