#6  [Ep.6] HOOFSTUK 7 – 1994 is verby

Daar is twee verhale wat oor Suid-Afrika en die Afrikaner vertel kan word: die een is goed  bekend en het ’n gelukkige einde; die ander is  nog onbekend en nie klaar geskryf nie. Wat lê vir die Afrikaner voor? Kom luister na Flip Buys

Luister hier na Hoofstuk 7 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys.

Die pad na selfbestuur is uitgegee deur Kraal Uitgewers en kan bestel word by https://www.kraaluitgewers.co.za/e-winkel/die-pad-na-selfbestuur-anderkant-die-mislukking-van-staatsbestuur/. Gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)

Hierdie is episode 6 van 23. Ander voorlesings in hierdie reeks kan geluister word op die Kraal webblad by https://www.kraaluitgewers.co.za/kraaluitgewers-klankopnames/boekvoorlesings-die-pad-na-selfbestuur/.