#41  KATRYN: VROU VAN DIE RICHTERSVELD deur Jan Huisamen - Episode 40 (slot)

Die identiteit van Koos Klink se moordenaar word onthul nadat Katryn Jonis reeds skuldig bevind is aan sy moord. Intussen is regter Te Doorn se dogtertjie, Tinkie, besig om te sterf, maar is hy bereid om 'n laaste uitweg te probeer?



Hierdie sluit KATRYN: VROU VAN DIE RICHTERSVELD dan af.. Druk gerus op die skakel hieronder en luister na RSG se volgende opwindende reeks, SANDGLAS deur Evert Snyman.