Carinda Alberts - "Tyd Om Te Praat" ONDERHOUD - 21 Mei 2021
--:--
Carinda Alberts gesels met Liomee oor haar boek: “Tyd om te praat”. Oor hoop na emosionele en fisiese geweld en aftakeling vir mans en vrouens.
- Carinda Alberts het haar driekeer in huwelike van hel begewe, nie net is sy fisies nie maar ook emosioneel mishandel. Na dit alles het sy geleidelik die stukke van haar lewe opgetel en aangegaan. Sy is nou onder andere ń motiveringspreker wat gereeld optree by geleenthede.
- Sy woon in Gauteng en het ń beradings-bediening wat ook veral fokus op bevryding. Sy stap ń nou pad saam met Vader en glo dat haar swaarkry nie verniet was, as ander mense gehelp kan word deur die boek nie.