#5  [Ep.5] HOOFSTUK 5 – Die Grieke, Romeine en Afrikaners

Afrikaners se geskiedenis word reeds die afgelope nagenoeg 300 jaar gekenmerk deur ’n buitengewone verskynsel, naamlik die ontwikkeling van ’n bestaanskrisis tydens eeuwendings. Tog is die krisisse telkens in die eerste dekades van die volgende eeu opgelos. Kom luister na Flip Buys wat kortliks verduidelik hoe Afrikaners altyd krisisse te bowe gekom het.

Luister hier na Hoofstuk 5 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys.

Die pad na selfbestuur is uitgegee deur Kraal Uitgewers en kan bestel word by https://www.kraaluitgewers.co.za/e-winkel/die-pad-na-selfbestuur-anderkant-die-mislukking-van-staatsbestuur/. Gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)

Hierdie is episode 5 van 23. Ander voorlesings in hierdie reeks kan geluister word op die Kraal webblad by https://www.kraaluitgewers.co.za/kraaluitgewers-klankopnames/boekvoorlesings-die-pad-na-selfbestuur/.