Johnny Louw - 19 Mei 2021 - Dankbaar Of Spyt
--:--
Ons het in die lewe baie wat mooi en goed is, maar ons sien dit nie meer raak nie. Vir die rede is baie van ons net nie meer dankbaar nie.