#40  KATRYN: VROU VAN DIE RICHTERSVELD deur Jan Huisamen - Episode 39

Die hofuitspraak word onderbreek met die nuus dat regter Te Doorn se twaalfjarige dogtertjie in 'n koma is nadat sy van haar perd afgeval het. Abraham het diep berou oor wat hy gedoen het, en maak 'n verrassende oproep.