#1  [Ep.1] INLEIDING – Die enigste oplossing vir die Afrikaner se voortbestaan is selfbestuur

Die bestaansangs van ’n klein volk, soos die Afrikaner, is in 1946 deur die denker en digter N.P. van Wyk Louw in die idioom van daardie tyd en in apokaliptiese terme verwoord.

Luister hier na die inleiding tot die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys.

Die pad na selfbestuur is uitgegee deur Kraal Uitgewers en kan bestel word by https://www.kraaluitgewers.co.za/e-winkel/die-pad-na-selfbestuur-anderkant-die-mislukking-van-staatsbestuur/. Gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)

Hierdie is episode 1 van 23. Ander voorlesings in hierdie reeks kan geluister word op die Kraal webblad by https://www.kraaluitgewers.co.za/kraaluitgewers-klankopnames/boekvoorlesings-die-pad-na-selfbestuur/.