Lukas de Beer - "Die Einde van die Wereld" - Musiek Onderhoud - 16 April 2021
--:--
In 2018 is Stoneber en Major genader om musiek te skryf vir 'n film-projek wat toe later laat vaar is. Die temalied vir
hierdie fliek was egter reeds gefinaliseer, en is iets waarop hulle trots is. Hulle het dus besluit om dit as
enkelsnit vry te stel. Die apokaliptiese rock-gedrewe lied is eintlik 'n metafoor van self-ontdekking. Dis wanneer mens van jou ego ontslae raak dat jy waarlik jouself kan ontdek, en kan wees.
Dit voel soms of die wêeld tot 'n einde kom in hierdie proses, maar dis kernbelangrik dat dit moet gebeur.