Louwerens Swanepoel - 12 April 2021 - Moet Nie Jou Merk Mis Nie

--:--
Ons gaan deur die daaglikse 'drill' en doen niks uitstekend nie. Ons voel nie asof ons enige drome kan sien waar word nie. Ons is in ons gemak zone en ons is vol vrees. Louwerens help ons om meer te wees en meer te bereik.
12 Apr 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes