Johnny Louw - 31 Maart 2021 - Die Voorsiening van God
--:--
God bederf ons so baie. Hoe kan ons ooit 'dankie' se? God het alles klaar gedoen. Ons kan niks byvoeg nie. Ons kan dit nie koop nie. Ons kan dit net aanvaar en sy volle liefde ervaar. Ons moet dit net GENIET!