Mboweni meen derde vlaag Covid-19 mag ekonomie nie knel

In die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die minister van finansies se uitsprake oor inperkings en die derde vlaag van Covid-19. Hy kyk ook na die noodaankope vir die land se energiekrisis en bespreek die tesourie se jongste regrukplan vir die ekonomie.