Yolande Snyders-Kotze - Christen Aksie Netwerk - 4 March 2021
--:--
Het jy al die mense can CAN raakgeloop waar hulle langs die pad skoonmaak?
Christen Aksie Netwerk is gestig omdat hulle mense en besighede wil aanmoedig om saam met hulle iets positief aan en in ons omgewing te begin bewerkstellig.
Liomee gesels met hulle skakelbeampte, Yolande Snyders-Kotze