GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,149 Episodes
1 – 20

#DieGROOTBrekfis Posduif - Brandstigter

Posduif het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Sonet kom inloer om te gesels oor hulle nuwe enkelsnit "Brandstigter". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
16 Apr 22 min

#DieGROOTBrekfis Bakkies Botha

Bakkies Botha het so bietjie dieper kom gesels op #DieGROOTBrekfis. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
15 Apr 29 min

#DieGROOTBrekfis Die Miljoen Rand Idee

Thys en Riaan van Everest Wealth het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom gesels oor hulle nuwe TV Program, "Die Miljoen Rand Idee". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
11 Apr 10 min

#DieGROOTBrekfis Die Everest Wealth GROOT Trap wenners

Die Mans en Vroue wenners van die Everest Wealth GROOT Trap 2024, Christiaan Kloppers & Joanna van de Winkel het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor hulle ervaring van die wedren. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
8 Apr 10 min

#DieGROOTBrekfis Bernice West - Hy Jy Jy

Bernice West het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor haar nuwe enkelsnit "Hy Jy Jy" Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
4 Apr 17 min
1 – 20