Landbou Landskap

Vir Willem is die landbou die werf waarop hy nog altyd geleef en gewerk het. Hy doen as landbou-ekonoom konsultasiewerk in verskillende dele van die land. Sy passie is familieboerderye en hul voortbestaan.Nadat hy ‘n gewapende roof oorleef het, het hy die kosbaarheid van lewe besef en het die noodsaaklikheid om sin daarvan te maak, tot hom gespreek. Hy het bewus geword daarvan dat daar ‘n verskil is tussen saam stap met Christus en om Hom te dien as dissipel. Willem is die aanbieder van “Landbou landskap” elke Saterdag tussen 07h00 en 08h00 op Radio Kaapse Kansel, 729 AM.
Hourly Afrikaans South Africa Business · Christianity
124 Episodes
12 – 32

Landbou Landskap - Suiwelkampioenskappe en Prestige Agri Toekennings

13.05.2023 - Suiwelkampioenskappe en Prestige Agri Toekennings Leon vd Westhuizen: hoe het hy beoordeling benader tydens die 2023 suiwelkampioenskappe. Alan Fourie is die hoofbeoordelaar van die Suiwelkampioenskappe. Hy vertel ons van die omvang van hierdie kampioenskappe. Gertude Jacobs stel ons voor aan die Prestige Agri Toekennings wenner, Nigel Claassen. Breyton…
13 May 2023 1AM 40 min

Landbou Landskap - Koöperasies, alternatiewe krag, TOPS regulasies en landbouskole

06.05.2023 - Johan Keyser praat oor koöperasielidmaatskap. Dickie Hewitt deel sy planne vir sy ampstermyn as voorsitter van Malmesbury Landbouvereniging. Gerhard Heynecke praat oor die hofuitspraak oor die TOPS regulasies. Dr Ivan Meyer vertel van die positiewe invloed van landbou-opleiding op ‘n gemeenskap. Landbou Landskap neem jou saam op ons…
6 May 2023 1AM 43 min

Landbou Landskap - Vleisklassifikasie, Vleisgradering en ou koeie

29.04.2023 - Prof Phillip Strydom: Vleisklassifikasie en Vleisgradering en waarom dit nie dieselfde ding is nie. Rens Smit: Die noodsaaklikheid van ’n vleisgradeingstelsel vir SA wat op wêreldstandaar is. André van der Merwe: Raad oor bestuur van ou koeie
29 Apr 2023 1AM 45 min
12 – 32