Radio Rosestad Rosestad Godsdiens

Rosestad Godsdiens

Christelike oggenddienste wat uitgesaai word Maandag tot Saterdag om 08:30 asook Sondag Erediens om 09:00 en die Aanddiens om 19:00
Daily Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
267 Episodes
36 – 56

Saterdag Oggenddiens - Past Buks van Staden

EFESIËRS 4 23Julle gees en gedagtes moet nuut word; 24lewe as nuwe mense wat as die beeld van God geskep is: lewe volkome volgens die wil van God en wees heilig.
23 Mar 2AM 14 min

Dinsdag Oggenddiens - Past Buks van Staden

ROMEINE 10 14Maar hoe kan 'n mens Hom aanroep as jy nie in Hom glo nie? En hoe kan jy in Hom glo as jy nie van Hom gehoor het nie? En hoe kan jy van Hom hoor sonder iemand wat preek?
19 Mar 2AM 16 min

Maandag Oggenddiens - Past Buks van Staden

EFESIËRS 3 7Van hierdie evangelie het ek 'n dienaar geword, 'n voorreg wat God in sy genade aan my gegee het deur sy krag in my te laat werk. 8Hoewel ek die geringste van al die gelowiges is, het Hy aan my hierdie voorreg gegee om aan die heidennasies die…
18 Mar 2AM 17 min

Sondagaand Erediens - Ds Hannes du Plessis

GENESIS 22 6Abraham het die hout vir die brandoffer op sy seun Isak se rug getel en self vuur en 'n mes saamgevat. Terwyl hulle twee so saamloop, 7sê Isak vir sy pa: “Pa?” en Abraham antwoord: “Ja, my seun?” Toe vra Isak: “Hier is vuur en hout, maar waar…
17 Mar 1PM 23 min

Sondagoggend Erediens - Ds Hannes du Plessis

MARKUS 8 Jesus kondig die eerste keer sy dood en opstanding aan (Matt. 16:21-23; Luk. 9:22) 31Jesus het hulle toe begin leer dat die Seun van die mens baie moet ly, dat Hy deur die familiehoofde en die priesterhoofde en die skrifgeleerdes verwerp moet word en doodgemaak moet word, en…
17 Mar 3AM 27 min

Saterdag Oggenddiens - Ds Hannes du Plessis

JESAJA 60 Nasies kom na jou lig toe 1Kom, Jerusalem, laat skyn jou lig! Vir jou het die lig gekom, die magtige teenwoordigheid van die Here het vir jou lig gebring. 2Daar is donkerte oor die aarde, duisternis oor die nasies, maar oor jou gee die Here lig, oor jou…
16 Mar 2AM 18 min

Vrydag Oggenddiens - Ds Hannes du Plessis

HAGGAI 1 2So sê die Here die Almagtige: Hierdie volk sê dit is nie nou die tyd om die tempel te herbou nie. 3Toe het die woord van die Here weer deur die profeet Haggai gekom: 4Is dit nou die tyd vir julle om in pragtige huise te woon terwyl…
15 Mar 2AM 16 min

Donderdag Oggenddiens - Ds Hannes du Plessis

JOHANNES 2 Die reiniging van die tempel (Matt. 21:12-13; Mark. 11:15-17; Luk. 19:45-46) 13Die paasfees van die Jode was naby, en Jesus het daarvoor na Jerusalem toe gegaan. 14Op die tempelplein het Hy die verkopers van beeste, skape en duiwe gekry en die geldwisselaars wat daar sit. 15Toe het Hy…
14 Mar 2AM 20 min

Woensdag Oggenddiens - Ds Hannes du Plessis

JOHANNES 1 Filippus en Natanael 43Die volgende dag het Jesus besluit om na Galilea toe te gaan. Hy kry toe vir Filippus en sê vir hom: “Volg My!” 44Filippus was van Betsaida afkomstig, van dieselfde dorp as Andreas en Petrus. 45Filippus kry toe vir Natanael en sê vir hom: “Ons…
13 Mar 2AM 17 min

Dinsdag Oggenddiens - Ds Hannes du Plessis

KOLOSSENSE 1 Die voorrang van die Seun 15Die Seun is die beeld van God, van God wat self nie gesien kan word nie. Die Seun is die Eerste, verhewe bo die hele skepping. 16God het deur Hom alles geskep wat in die hemel en op die aarde is: alles wat…
12 Mar 2AM 20 min

Sondagoggend Erediens - Past Pieter Calitz

MATTEUS 18 Die plig om te vergewe 21Daarna het Petrus na Jesus toe gekom en gevra: “Here, hoeveel keer moet ek my broer vergewe as hy iets verkeerds teen my doen? Selfs sewe keer?” 22Jesus antwoord hom: “Ek sê vir jou, nie sewe keer nie maar selfs sewentig maal sewe…
10 Mar 3AM 23 min

Saterdag Oggenddiens - Past Pieter Calitz

FILIPPENSE 4 8Verder, broers, alles wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is – watter deug of lofwaardige saak daar ook mag wees – daarop moet julle julle gedagtes rig.
9 Mar 1AM 17 min

Vrydag Oggenddiens - Past Pieter Calitz

EFESIËRS 6 12Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen elke mag en gesag, teen elke gees wat heers oor hierdie sondige wêreld, teen elke bose gees in die lug.
8 Mar 1AM 18 min
36 – 56