Perspektief

Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · News
141 Episodes
12 – 32

Brics - wie, wat en waarom?

Prof. Dirk Kotze en Dr. Piet Croucamp gesels oor Brics, wie daarmee assosieer, wat bereik wil word, en waar Suid-Afrika inpas.
12 Jul 2023 50 min

Is daar `n toekoms vir Suid Afrika?

`n Toekoms vir Suid Afrika? - Tim du Plessis, Antoinette Slabbert en Dawie Boonzaaier verken die pad vorentie in die lig van die leierskaps, krag en wetteloosheidsuitdagings.
7 Jun 2023 50 min

Koalisie politiek - kan dit werk?

Prof. Erwin Schwella, Pieter Malan en dr. Corne Mulder gesels oor koalisie politiek in die lkig van die naderende Nasionale verkiesing in 2024.
31 May 2023 51 min

Is die kerk se stem stil?

Ds Nelis Janse van Rensburg, Proff. Jannie Rossouw en Andre Duvenhage gesels oor die kerk se rol in die huidige Suid-Afrikaanse konteks.
24 May 2023 54 min

Perspektief gesels oor die sg. National Shutdown

Jannie Pelser praat met Sanet Madonsela ( Unisa), Dr Theuns Eloff ( Onafhanklike meningsvormer) en Dr Piet Croucamp ( NWU) oor die sg. national shutdown van 20 Maart 2023 - in watter mate het die inisiatief geslaag/misluk/impak gehad
29 Mar 2023 53 min

National shutdown - het dit enige effek?

Jannie Pelser gesels met Prof. Andre Duvenhage, Roland Henwood en Gert van der Westhuizen oor onder andere die EFF se dreigemente om Suid-Afrika tot stilstand te dwing.
22 Mar 2023 58 min
12 – 32