Skriftuurlik

RADIO PULPIT  |  Podcast , ±41 min episodes every 6 days  |  Broadcast schedule  | 
Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Matt op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Matt Viljoen poog dan om hierdie vrae te beantwoord. Die doel van die program is om antwoorde uit die Bybel te vind oor kwessies waarmee mense in hul alledaagse lewens sukkel.

Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Spotify

This channel is available on Spotify. Follow the link above to view episodes on Spotify.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
17
AUG

Waar het sonde ontstaan?

As sonde eers ontstaan het in die tuin na Eva die vrug geeet het, hoe is dit dan dat die duiwel wat 'n Engel was voor dit als dan sonde gepleeg het?Want hy wou dan soos God wees en dis mos 'n sonde? Ek hoop so voor Eva was daar dan sonde, wat die duiwel gepleeg het toe hy 'n Engel was.
17
AUG

Hoor die Here my woordelose gebede?

Ek wil graag weet of Jesus my hart hoor as ek nie meer woorde het om te bid nie. Ek gaan deur 'n fase waar ek nie meer woorde het om te bid nie en ek voel skuldig omdat ek nie my hart kan uitstort in woorde voor die Meester nie.
10
AUG

Kan iemand dit fake om kind van God te wees?

Wat beteken "christenees" en was Simon die towenaar in Handelinge 8:9,13 en 19 waarlik gered of is dit moontlik om die Christen taal aan te leer sonder om waarlik gered te wees is een van die vrae waarna ons vandag kyk in die program Skriftuurlik.
03
AUG

Mag ek die bloed van Jesus oor my kinders pleit?

Wat staan my te doen wanneer mense GOD beswadder en beledigend is teenoor Christene op sosiale media, wat se die Bybel, hoe behoort ek dit te hanteer?. Die en ander vrae soos mag ek die bloed van JESUS oor my kinders pleit word in vandag se program bespreek.
25
MAY

Hoekom het Jesus die vyeboom vervloek?

Hoekom het Jesus die vyeboom vervloek en het die pentagram en ster van Dawid enige okkulties konneksies? Wynand & Pastoor Matt ondersoek die Skrif vir antwoorde op luisteraars se vrae.

59 episodes

« Back 13—24 More »