ABBO Bybelse Berading

RADIO CAPE PULPIT  |  Podcast , ±41 min episodes every 6 days  | 
Dr Marius Schalekamp bied elke Maandagmiddag om kwart oor vier ons ABBO Bybelse beradingsprogram aan. Hier kry luisteraars ook die geleentheid om vrae te stel of dit per whatsapp na die ateljee te stuur deur te begin met die woordjie “ABBO” en ‘n vraag. Hy hanteer kwessies wat jou hart raak vanuit ‘n Bybelse perspektief.

Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
21
SEP

ABBO - Die Bybel se roete na vryheid in enige omstandigheid

21.09.2020 - In hierdie episode gesels Marius en Wanda oor die Bybel se roete na vryheid in enige omstandigheid. Hierdie program word elke Maandagmiddag om kwart oor vier uitgesaai, waar ons fokus op aktuele kwessies wat jou en jou mense raak. Jy kan ook jou vrae rig per telefoon 021 917 7007 of via whatsApp 081 729 1 657 en begin jou boodskap met die woord “ABBO"
14
SEP

ABBO - Woede, Agressie en kwaad met die Skrif as riglyn vir die hantering daarvan

14.09.2020 - In hierdie episode gesels Marius en Wanda oor Woede, Agressie en kwaad met die Skrif as riglyn vir die hantering daarvan. Hierdie program word elke Maandagmiddag om kwart oor vier uitgesaai, waar ons fokus op aktuele kwessies wat jou en jou mense raak. Jy kan ook jou vrae rig per telefoon 021 917 7007 of via whatsApp 081 729 1 657 en begin jou boodskap met die woord “ABBO"

7 episodes