Rondrits

GROOTFM 90.5  |  Podcast , ±1 min episodes every 2 weeks, 6 days  | 
Elke Saterdagoggend deel Tanya de Vente-Bijker reisnuus, handige reiswenke, en interessante reisstories in ‘n weeklikse reisnuus insetsel. Sy gee wenke soos hoe om lig te pak, binne jou begroting vakansie te hou, moet weet dinge vir ‘n vakansie met kinders en deel ook interessante vakansie-idees met die luisteraars.

Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
13
MAR

Rondrits 13 Maart 2021

Hoe weet ek watter tas moet ek gebruik vir watter vakansie? Tanya het gaan raad vra by 'n kenner en gee 'n paar algemene wenke.
09
DEC
2020

Rondrits 5 Desember 2020

In hierdie episode gee Tanya de Vente-Bijker 'n paar idees vir lekker daguitstappies vanaf Pretoria. Dit is veral handig vir die wat oor die kerstyd met Jan Tuisbly se karretjie ry.
03
DEC
2020

Rondrits 28 November 2020

In hierdie episode van Rondrits gesels Tanya de Vente-Bijker oor hoe dit is om met jou troeteldier te vlieg. Sy kry kommentaar van 'n kenner en gee 'n paar wenke wat jy in gedagte moet hou voor jy met vlekkie of pote vlieg. Luister elke Saterdagoggend net na die agt uur nuus na haar rondrits insetsel.
26
NOV
2020

Rondrits 14 November

In hierdie episode gesels Tanya oor hoe dit is om die grens na Mosambiek te reis met die huidige Covid-19 regulasies.
Sy gee handige wenke en gesels ook met iemand wat gereeld oor die grens reis.
13
NOV
2020

Rondrits 7 November 2020

Die reeks Emily in Paris is tans baie gewild. Alhoewel dit so gewild is by kykers, is die Franse baie verontwaardig oor die stereotipering en wat hulle beskou as onwaarhede in die storie. Nietemin, die tonele in die reeks voer jou weg na ‘n land wat jy nie nou kan besoek nie. In hierdie episode reis Tanya na die stad van liefde. Sy kuier in die strate van Parys en drink ʼn glas wyn langs die seine rivier.
05
NOV
2020

Rondrits 31 Oktober

In hierdie RONDRITS episode saam met Tanya de Vente-Bijker gee sy handige wenke vir jou eerste vlug post Covid-19. Daar is veral 'n paar handige wenke by indien jy vanaf OR Tambo internasionale lughawe vertrek.
14
SEP
2020

Rondrits 5 September

In hierdie episode reis Tanya de Vente-Bijker na die Golden Gate Nasionale Park. Sy deel 'n paar handige wenke vir 'n wegbreek na die juweel in die Oos-Vrystaat.
27
AUG
2020

Rondrits - 22 Augustus 2020

In ʼn interessante studie wat in Amerika gedoen is, is bevind dat die feit dat mense nie kan reis nie as gevolg van Covid-19, is besig om ʼn emosionele tol te eis. In hierdie week se rondrits gesels Tanya oor díe studie en die bevindings wat gemaak is.

10 episodes