Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
06
JUL

Lofprysing in moeilike tye

VIR GOD SE KINDERS hierdie Skrifwaarheid - LOFPRYSING IN MOEILIKE TYE EN MET UITDAGINGS - DIE WITLIG wat aan die een kant van die gllas prisma in skyn - BREEK AAN DIE ANDER KANT DEUR IN DIE VEELKLEURIGE GENADE VAN OMGEE EN VASHOU EN TROOS VAN JESUS CHRISTUS!!!!!!!!!! Selfs deur my soms ontroosbare trane se prisma breek die veelkleurigheid van JESUS CHRISTUS se GENADE EN VASHOU EN OMGEE DEUR!!!!
01
JUL

Meer as oorwinnaars

Romeine 8:37
Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat vir ons liefhet. Hiervan is ek oortuig: geen dood of lewe of engele of magte of teenswoordige of toekomstige dinge of kragte of hoogte of diepte of enigiets anders in die skepping kan ons van die liefde van God skei nie, die liefde wat daar is in Christus Jesus ons Here.
29
JUN

Hou Moed

Maar selfs in hierdie omstandighede vra ek julle: Hou moed! Niemand van julle sal sy lewe verloor nie.
23
JUN

Blessed assurance

A picture of the man or woman in whom Christ Jesus lives – BLESSED ASSURANCE – Matthew 5 : 1 – 12
17
JUN

God koester jou

JEREMIA 29:11 AFR53
Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die HERE, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle 'n hoopvolle toekoms te gee.
16
JUN

Engaging the weapon of joy

Psalm 15:11
Thou hast made known to me the ways of life, thou shalt fill me with joy with thy countenance: at thy right hand are delights even to the end
15
JUN

Ek bid dat Hy julle geestesoë so verhelder

Efesiers 1:15-23

Daarom, vandat ek gehoor het van julle geloof in die Here Jesus en van julle liefde vir al die gelowiges, hou ek ook nie op om God vir julle te dank nie. Wanneer ek in my gebede aan julle dink, bid ek dat die God van ons Here Jesus Christus, die Vader aan wie die heerlikheid behoort, deur sy Gees aan julle wysheid gee en Hom so aan julle openbaar dat julle Hom werklik kan ken. Ek bid dat Hy julle geestesoë so verhelder dat julle kan weet watter hoop sy roeping inhou, en watter rykdom daar is in die heerlike erfenis wat Hy vir die gelowiges bestem het, en hoe geweldig groot sy krag is wat Hy uitoefen in ons wat glo. Dit is dieselfde kragtige werking van sy mag wat Hy uitgeoefen het toe Hy Christus uit die dood opgewek en Hom in die hemel aan sy regterhand laat sit het: hoog bo elke mag en gesag, elke krag en heerskappy, en wat daar ook al sprake van mag wees, nie net in hierdie bedeling nie, maar ook in die bedeling wat kom. Ja, aan Hom het God alles onderwerp, Hom bo alles verhef en Hom aangestel as hoof van die kerk. Die kerk is sy liggaam, die volheid van Hom wat alles in almal vervul.

128 episodes

« Back 13—24 More »