Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
09
MAY

Annalise Kempen - SELFONE IN TRONKE

09.05.2022 - Die oomblik as ‘n persoon tronkstraf opgelê word impliseer dit dat hul vryheid tov beweging sowel as voorregte ingeperk word. Hoewel jy en ek dalk nie die gebruik van ‘n selfoon as ‘n voorreg beskou nie, maar eerder as vanselfsprekend aanvaar, is selfone nie items wat in tronke toegelaat word nie.
02
MAY

Annalise Kempen - VERIFIKASIE VAN KWALIFIKASIES – TER WILLE VAN INTEGRITEIT

02.05.2022 - Ons het die afgelope twee weke oor die leuens, diefstal, bedrog en korrupsie in tersiêre instellings gepraat. Een van die dinge wat ons beklemtoon het was dat daar té veel mense wêreldwyd is wat hul kwalifikasies op ‘n onregmatige wyse bekom het. Ironies genoeg is dit nie net professionele persone soos medici en regslui nie, maar ook politici, of hoe?
11
APR

Annalise Kempen - VERSEKERINGSBEDROG: OM GELD TE MAAK UIT ‘N ANDER SE DOOD

11.04.2022 - Verlede jaar is ‘n polisievrou skuldig bevind en lewenslange tronkstraf opgelê vir die moord van vyf familielede en haar mansvriend omdat sy geld wou maak uit hul dood! Daar is twee dinge wat skokkend is oor hierdie geval: in die eerste instansie die feit dat sy ‘n lid van die polisie was en tweedens dat geld belangriker was as haar geliefdes se lewens
28
FEB

Annalise Kempen - DIE IMPAK VAN MISDAADTONELE OP POLISIELEDE

28.02.2022 - Baie klein seuntjies droom daarvan om polisielede te word omdat dit “cool” lyk om die slegte ouens te vang. Maar, wanneer ons groot word kry ons ‘n ander prentjie van hierdie wêreld van “cops en robbers” – veral in Suid-Afrika met sy hoë vlakke van geweld waar polisielede se lewens selfs daagliks geteiken word. Hoe vergelyk die werk van ‘n polisielid in Suid-Afrika met die van polisielede in ander lande?
21
FEB

Annalise Kempen - DWELMMISBRUIK-TENDENSE IN SUIDER-AFRIKA

21.02.2022 - Dwelmmisbruik is een van die hartseer realiteite van ons moderne samelewing met duisende families wat al hierdeur uitmekaar geskeur is en mense wie hul lewens as gevolg hiervan verloor het. Is tradisionele dwelms soos kokaïne en heroïen steeds die grootste sondebokke is, of is daar ander rolspelers?

100 episodes

« Back 1—12 More »