Cape Pulpit 729AM Get Up & Go Breakfast - Lifestyle Women - Zantie Swanpoel

Get Up & Go Breakfast - Lifestyle Women - Zantie Swanpoel

Zantie deel elke Woensdag oggend iets spesiaal wat God op haar hart geplaas het, en vertel ook een van haar kragstories
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
200 Episodes
24 – 44

Zantie Swanpoel - Not My Rock

We are called to carry each other's burdens, but in support of each other, not taking it all on ourselves. We share, like in real community, or we will burn out. We can't slave while others do all the work!
13 Sep 2023 12 min

Zantie Swanpoel - Is Jou Vreugde Gesteel?

Die vyand gebruik die dinge om ons soos die nuus, en hoe ander ons hanteer, om ons vreugde te steel, en dan verloor ons ons sterkte, ons vertroue en ons raak swak.
6 Sep 2023 10 min

Zantie Swanpoel - What Really Matters?

The enemy often distracts us from the things that really matter. So what really matters and has eternal value? We need to discern what those things are and act on those things.
23 Aug 2023 11 min

Zantie Swanpoel - Jy Is Nie Perfek Nie, So Wat Nou?

Wanneer dinge nie goed gaan nie, is dit eintlik 'n geleentheid om nader aan God te kom. Ons voel dikwels dat God net perfekte mense soek om vir Hom iets van waarde te doen. En as jy nie perfek is nie, wat dan?
2 Aug 2023 11 min

Zantie Swanpoel - Build Others Up

If someone else does better than you, you shouldn't feel inferior.. You should celebrate the successes of others and speak life over them. You need to celebrate how well they've done!
26 Jul 2023 10 min

Zantie Swanpoel - Assumptions Kill Happiness

How often do you think someone is talking about you, laughing at you, or saying something behind your back and late find out that nothing like that was ever happening? Don't assume things. The enemy uses these tactics to kill your joy. Be aware!
19 Jul 2023 10 min

Zantie Swanpoel - Verandering is Moeilik

Ons hou nie van verandering nie. Maar, ons moet aanpasbaar wees sodat God ons kan gebruik. En, soos ons op God wag, moet ons nie onself met ander vergelyk nie. Die tydlyne vir almal is anders.
5 Jul 2023 10 min

Zantie Swanpoel - Drop That Rock

Zantie shares the powerful story of the lady caught in the act of adultery and how Jesus treated her, compared to how the people around her treated her. No matter your circumstances, God wants to meet you where you are at.
21 Jun 2023 11 min

Zantie Swanpoel - Verloor Jy Perpektief

Het jy dalk perpektief verloor? Dis 'n taktiek van die vyand. Ons kan dinge glo wat nie so is nie, en ons weet nie eers wat die waarheid meer is nie!
14 Jun 2023 11 min

Zantie Swanpoel - Wag Op Die Here

Om te wag is moeilik. Ons soek alles nou, en om op God te wag is nie hoe ons koppe nou werk nie. Ons moet nou aanleer hoe om op God te wag.
7 Jun 2023 14 min

Zantie Swanpoel - Jy Het Waarde

Ons het 'n keuse tussen wie ons ons tyd wil spandeer. Daardie mense gaan ons invloed en ons, hulle. So kies goed.
17 May 2023 10 min

Zantie Swanpoel - Glo God se Woord Oor Jou

Dis tyd dat ons nee se vir negatiewe dinge wat mense oor ons praat, en ja se vir goeie! Die Woord van God belowe ongelooflike dinge; dis tyd om hulle te glo!
3 May 2023 12 min

Zantie Swanpoel - Leef Bo Jou Omstandighede

As dinge moeilik raak, hoe hanteer jy dit? Laat God jou ontmoed, presies waar jy is. Zantie deel 'n storie wat jou sal help om te verstaan hoe om druk te hanteer.
26 Apr 2023 11 min
24 – 44