Cape Pulpit 729AM Leefstyl - Community Disability

Leefstyl - Community Disability

Fanie Du toit is die Skakelbeampte van die Nasionale Raad vir Persone met 'n Liggaamlike Gestemdheid in Suid Afrika. Hy is ook intensief betrokke vir die afgelope jare by die bemagtiging van Mense met Gestremdhede in Suid Afrika. Hy het sy gehoor in 1979 verloor agv n Weermag ongeluk en verstaan die lewe van Gestremdes en die uitdagings.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Health & Fitness Narrated by Guilma Stander
206 Episodes
12 – 32
12 – 32