OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,386 Episodes
12 – 32

Seldsame embrio oorplasing

Pieter Möller berig oor 'n seldsame embrio oorplasing in renosters wat onlangs in Kenia uitgevoer is.
4 Apr 1AM 1 min

Nuwe ooreenkoms vir Lesotho-wol

Pieter Möller berig oor 'n nuwe ooreenkoms wat onlangs met Lesotho gesluit is om die lewensgehalte van dié land se wol- en angorra boere te verhoog.
26 Mar 1AM 1 min

Nasionale Afslaerskompetisie

Pieter Möller berig oor die jaarlikse Nasionale Afslaerskompetisie wat weer eersdaags afskop by verskeie landbouskoue regoor Suid-Afrika.
24 Mar 11PM 1 min

Nuwe projek vir VK-wolbedryf

Internasionale wolnuus: die wolbedryf in die Verenigde Koninkryk het begin met 'n nuwe projek wat voordele vir produsente inhou.
22 Mar 12AM 1 min

Hoendervleisinvoere neem af

Pieter Möller berig oor die invoer van hoendervleis na Suid-Afrika wat beduidend afgeneem het die afgelope jaar.
18 Mar 12AM 1 min

SA Suiwel kampioenskappe

Pieter Möller berig oor die SA Suiwel kampioenskappe wat gehou word en daar is goeie nuus vir die Suid-Afrikaanse vleisbedryf wat weer na 20 jaar kan uitvoer na Saoedi-Arabië.
12 Mar 12AM 1 min

Skotland onttrek kaasprodukte

Pieter Möller berig oor kaasprodukte wat in Skotland van die rakke onttrek is en nadelige gevolge vir die ekonomie en die landbousektor het.
11 Mar 12AM 1 min

Namibiese vleisbedryf floreer

Pieter Möller berig oor die vleisbedryf in Namibië wat in 'n goeie posisie verkeer, wat goeie nuus vir produsente in Suider-Afrika is.
7 Mar 10PM 1 min

Nuwe tuiste vir renosters

Pieter Möller berig oor meer as 2 000 renosters wat eersdaags 'n nuwe tuiste sal kry danksy 'n bewarings-inisiatief van verskeie rolspelers.
7 Mar 1AM 1 min
12 – 32