Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
03
APR
3am

Alhoebekker

Antoinette Pienaar vertel die storie van die eerste keer toe Oom Johannes 'n motorkar gesien het.
03
APR
3am

Alhoebekker

Mevrou Karoo 2020 is aangewys en mense hou nabetragting oor die skokke en die stukkende glase.
03
APR
3am

Alhoebekker

RSG-luisteraar Maretha Bakkes praat oor hoekom ons nou so baie eet, en die emosionele verband wat sy gemaak het tussen kos en jou lyf – dis 'n ander hongerte.
02
APR
3am

Alhoebekker

Meditasie het baie voordele - dis voordelig vir jou geestelike welstand asook jou liggaam om te ontspan en net vir 'n oomblik stil te word. In 'n tyd waar mense baie angstig is, is hierdie 'n goeie manier om rustig te raak en te reflekteer oor alles wat nog goed is. Hierdie meditasie is een wat gaan oor dankbaarheid. Dink waaroor jy dankbaar is, en reis na binne. Amore neem jou deur die proses.
01
APR
3am

Alhoebekker

Bart en Alwyn bots. Renzo neem afskeid van Nadia, en die wenner van die Mevrou Karoo-kompetisie word bekend gemaak.
01
APR
3am

Alhoebekker

Prof. Francois Durand van die Univerisiteit van Johannesburg praat oor watter gemeenskappe gewoonlik pandemies oorleef.
01
APR
3am

Alhoebekker

Amore Bekker praat met prof. Petrus de Vries van die Universiteit van Kaapstad oor die uitdagings wat ouers en kinders ervaar tydens die inperking.
31
MAR
3am

Alhoebekker

Perdekenner Malan du Toit praat oor die inperkingstydeperk en jou diere.
30
MAR
3am

Alhoebekker

Die Mevrou Karoo-kompetisie is in volle swang, maar Sebastiaan moet eers met Nadia praat oor die probleme by die biblioteek. Alwyn het 'n voorstel wat hy met Shoki wil bespreek…
27
MAR
3am

Alhoebekker

Antoinette Pienaar sê in heirdie tyd van imperking moet jy jou anker aan die dinge wat daar was begin van tyd af.

118 episodes

« Back 1—12 More »