Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
01
APR
3am

Alhoebekker

Bart en Alwyn bots. Renzo neem afskeid van Nadia, en die wenner van die Mevrou Karoo-kompetisie word bekend gemaak.
01
APR
3am

Alhoebekker

Prof. Francois Durand van die Univerisiteit van Johannesburg praat oor watter gemeenskappe gewoonlik pandemies oorleef.
01
APR
3am

Alhoebekker

Amore Bekker praat met prof. Petrus de Vries van die Universiteit van Kaapstad oor die uitdagings wat ouers en kinders ervaar tydens die inperking.
31
MAR
3am

Alhoebekker

Perdekenner Malan du Toit praat oor die inperkingstydeperk en jou diere.
30
MAR
3am

Alhoebekker

Die Mevrou Karoo-kompetisie is in volle swang, maar Sebastiaan moet eers met Nadia praat oor die probleme by die biblioteek. Alwyn het 'n voorstel wat hy met Shoki wil bespreek…
27
MAR
3am

Alhoebekker

Antoinette Pienaar sê in heirdie tyd van imperking moet jy jou anker aan die dinge wat daar was begin van tyd af.
27
MAR
3am

Alhoebekker

In die lig van die verwarring oor die reëls wat tydens die inperking geld en presies wat toegelaat word en wat nie, praat Amore Bekker met Ben Groot, 'n prokureur van Durbanville.
27
MAR
2am

Alhoebekker

Colette en antie Mavis bots van voor af oor hoe Die Volkskombuis versier moet word vir die Mevrou Karoo-kompetisie. Mavis het snuf in die neus oor wie haar kristalbal gesteel het, en sy wil die skuldige konfronteer.
25
MAR
3am

Alhoebekker

Professor Francois Durand van die Universiteit van Johannesburg se Department Dierkunde praat oor die impak wat klimaatsverandering op maatskaplike stabiliteit kan hê. Hy kyk na siektes en die impak daarvan op die wêreldgeskiedenis.
25
MAR
3am

Alhoebekker

Sielkundige Dr. Serahni Symington van Durbanville vertel hoe om kinders gerus te stel in die moeilike tyd.

114 episodes

« Back 1—12 More »