Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Spotify

This channel is available on Spotify. Follow the link above to view episodes on Spotify.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
02
NOV
2020

ALTA-Rnatief met Alta Strauss - Ons reg tot veiligheid - EP3

In hierdie episode gesels ons met Alta Strauss oor ons reg tot veiligheid. Ons leef in ‘n land waar ons weet dat misdaad buite beheer is en dat ons selde veilig voel enige plek. As ons kyk na die Grondwet van Suid Afrika het ons elkeen ‘n basiese reg tot veiligheid en sekerheid. Dink jy dat ons werklik hierdie reg kan geniet?
17
AUG
2020

ALTA-Rnatief met Alta Strauss - Gesag en outoriteit EP2

Hoeveel keer voel jy magteloos wanneer jy kyk hoe gesag en outoriteit misbruik word? Hoeveel keer voel jy dat die gesag wat oor ons aangestel is nie besluite maak op grond van dieselfde beginsels waarin jy glo nie? Hoe hanteer ons dit wanneer hierdie besluite en magswellus ons frustreer? In hierdie episode gaan soek ons die antwoorde weereens in die Woord van die Here en ons probeer meer duidelikheid kry oor hoe ons sulke situasies moet hanteer.

4 episodes