MBA in Eiendomsbelegging

VOLUME  |  Series , ±21 min episodes total time 1 hr 05 min  | 
Ten einde in eiendom te belê benodig 'n mens heelwat tyd en geld, maar die tyd en geld hoef nie jou eie te wees nie. Ernes Stander het die 'MBA in Eiendomsbelegging"-konsep ontwikkel, wat eiendomsbeleggings moontlik maak vir elke individu. In ‘n drieledige potgooi reeks gesels Ernes en Jacques Basson in detail oor hoe eiendomsbeleggings moontlik is, ongeag 'n mens se finansiële vermoëns.

Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Apple Podcasts

This channel is available on iTunes. Follow the above link to subscribe to it in your iTunes application or the Apple Podcast application.

Player.fm

This channel is available for listening in the Pocket Casts web player, or via the iOS and Android Pocket Casts applications. Follow the above link to listen on Pocket Casts.

Pocket Casts

This channel is available for listening in the Pocket Casts web player, or via the iOS and Android Pocket Casts applications. Follow the above link to listen on Pocket Casts.

Spotify

This channel is available on Spotify. Follow the link above to view episodes on Spotify.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
00

2: MBA in Eiendomsbelegging

In die tweede episode van die MBA in Eiendomsbelegging potgooi reeks, gesels Ernes Stander en Jacques Basson oor hoe mens te werk moet gaan ten einde te verseker dat jou ‘Berekeninge’, die ‘B’ van die‘MBA , akkurraat is. Dit behels die prysklas wat ‘n mens in gedagte het, die area waarin jy belangstel en, natuurlik, wat die eiendom werd is. Om sowel die munisipale as markverwante waardasie van ‘n eiendom te bepaal.
stanleur.co.za
00

1: MBA in Eiendomsbelegging

In die loodsepisode van die MBA in Eiendomsbelegging potgooi reeks, gesels Ernes Stander en Jacques Basson oor hoe ‘n mens te werk moet gaan om die beste winskopies op te spoor. Dit behels eerstens die ‘M’ van MBA, naamlik die gemotiveerde verkoper se 'Motief'. Daar is vyf maniere waarop ‘n mens kan bepaal of ‘n verkoper gemotiveerd, selfs desperaat, is om te verkoop. Die vyf Engelse D’s: Departure, Death, Disease, Divorce en Debt.
04

3: MBA in Eiendomsbelegging

Welkom by die derde episode in die MBA in Eiendomsbelegging potgooi reeks oor hoe ‘n mens eiendom as een van jou beleggingsportefeuljes kan skep, sonder om self hand in eie sak te steek.

In hierdie episode, bespreek ons die ‘A’ of te wel ‘Alternatiewe Bevondsing’, wat basies die kern van die MBA-strategie behels.

Dis ‘n wanpersepsie dat ‘n tekort aan fondse ‘n mens verhoed om in eiendom te belê. Selfs al weier die bank om aan iemand ‘n lening toe te staan, oor welke rede ookal, behoort dit geensins jou van stryk te bring nie.

In ‘n absoluut insiggewende gesprek brei Ernes Stander uit oor ‘n verskeidenheid van alternatiewe bevondsing strategieë.

3 episodes